Springbok-toer na Nieu-Seeland 2025

Datum: 5 – 14 September 2025
Duur: 9 Nagte / 10 Dae
Hoogtepunte: 2 toetswedstryde teen die All Blacks, luukse vervoer, pragtige natuurskoon, en ikoniese besienswaardighede! ‘n Verpersoonlikte Springbok Trui (een size te klein 😊) – Dankie Morne😊

Kortpaaie

👉 Gaan na Versekering inligting
👉 Gaan na Visum inligting
💰 Gaan na Betalingskedule
📝 Gaan na Registrasie

Samevatting

Besienswaardighede

Reisplan

Pakket Sluit In

Pakket Sluit Uit

Versekering en wat jy moet weet

Voordele as Travel and Sport jou reisversekering fasiliteer:

Waarom jy nie sonder reisversekering moet reis nie

Jy moet jouself beskerm teen mediese noodgevalle, bagasieverlies, kansellasies, ens.

Kredietkaartversekering en groepsvlugte

Kreditkaartversekering is nie geldig nie omdat vlugte as groep geboek word.

Wat van jou mediese fonds?

Kontak jou mediese fonds om uit te vind of internasionale dekking ingesluit is.

Laat weet asb jou mediese fonds en korttermyn versekering van jou reisplanne

Visum aansoek en wat jy moet weet

Ons hoef eers omtrent middel Julie aansoek te doen vir ons visums.

▶️ Visumaansoekvereistes vir Suid-Afrikaners wat na Nieu-Seeland reis

Toer koste

Standaard toer

Koste per persoon: R 72 900

Opgradering na 4 ster hotel: ongeveer R 9 000

Let op: finale prys hang af van groepgrootte en wisselkoerse.

Betalingskedule

Standaard Toer

Nie-standaard Toer

Betaling

Gebruik asb die volgende verwysing vir alle betalings: 25T02 Voorletters en van

Rekening naam: Freeworld Travel Pty Ltd
Bank Naam: ABSA
Bank Kode: 632005
Account type: Tjek
Rekening Nommer: 4070845967

Let wel: Rekeningnommer verander nooit. Moet nooit bankbesonderhede vertrou wat per e-pos kom nie.

Registrasie / Inligting