Registrasie / Inligting terugvoer
Baie dankie, ons het jou vorm ontvang en sal uitreik.
Springbok-toer na Nieu-Seeland 2025
Datum: 5 – 14 September 2025
Moet jy dalk nog betaal?
Maak asb betalings in die volgende rekening
Rekening naam: Freeworld Travel Pty Ltd
Bank Naam: ABSA
Bank Kode: 632005
Account type: Tjek
Rekening Nommer: 4070845967
Let wel:
Die rekening nommer sal nie verander nie, al bel wie of epos wie ookal wat. Pasop vir kuber skurke – hulle is oral en loer vir ons.
As jy ooit twyfel, kom terug na die bladsy.