Hilda Christie

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Academic Achievers Tour Ireland and UK

2019

Ek wil regtig vir jou as toerleier gelukwens met alles wat met die toer gepaard gegaan het.  Ons was van die begin af goed ingelig en jy was altyd bereid om enige vrae (selfs die simpelste vrae) met groot geduld te beantwoord. 

Dit was ongelooflik om te sien hoe al hierdie verskillende persoonlikhede uiteindelik gejel het en die hegte band wat hulle as groep gevorm het.

Vir my persoonlik was dit ook ‘n ongelooflike ervaring om nuwe dinge te beleef!  Dit was AWESOME!! 

Baie dankie vir die geleentheid!  Baie dankie vir die vertroue!!  Dit was voorwaar ‘n baie groot voorreg om hierdie toer saam en Travel and Sport mee te maak!!

Read some more reviews