Schoeman du Preez

Educator

“Graag wil ek vir julle by Travel&Sport gelukwens met ‘n baie geslaagde Rovers toer na Engeland en Wallis.

Die reëlings was van meet af baie professioneel en het ‘n groot rol gespeel in die sukses van die toer. Dra asseblief my dank oor aan Adrian, Frances, Etienne en al die ander rolspelers wat agter die skerms gewerk het.

Ek is van mening dat die seuns ‘n wonderlike ervaring gehad het wat hulle vir altyd sal by bly en dat hegte vriendskapsbande gevorm is. Ek het baie waardering vir die geleentheid wat ek gehad het om met die groep te toer.”

Read some more reviews