Valiant Swart se Mystic Blues toer

Toer saam met Valiant op die roete van die Blues, al teen die Mississippi af, en besoek die legendariese plekke waar Blues, Rock  en meeste musiek van ons jeug, gebore is.

Bring hulde aan Blues legendes saam met Valiant, ons eie Suid-Afrikaanse legende.

Hoogtepunte sal onder andere wees wanneer Valiant self die mikrofoon in die hand neem en met sy unieke en geliefde stem vir ons liedjies sing in kroeë al langs die roete.

Plek is beperk, so bespreek sommer nou.

Beleef hierdie “eenmaal in ‘n leeftyd” toer vir slegs R 75 990* per persoon.
Neem nou aksie!

Stappe:

  1. Registreer
  2. Betaal ‘n deposito (of die hele toer)
  3. Bel jou vrinne en nooi hulle saam
  4. Tel die slapies

Betalingskedule

Deposito28-FebR15,000
Tweede betaling30-AprR20,000
Derde betaling30-JunR20,000
Balans ongeveer31-Jul+-R20,000

Die toer se verwysingsnommer is 22043
Gebruik as betalingsverwysing: “jou van” 22043
Bv: Smit 22043
As jy vir meer mense betaal, gebruik “jou van x (hoeveel mense)” 22043
Bv as julle 2 is dan: Smit x 2 22043

Betaal asb. aan:
Freeworld Travel Pty Ltd
Rekening nommer : 4070845967
Bank Kode:  632005

 
Voltooi die registrasie – en besprekingsvorm by hierdie skakel.
 

Sing jou daar!!

* Soos alles in die lewe, is die toer ook onderhewig aan moontlike prysverhogings, soos bv. agv. verswakking van die wisselkoers, vlugprys aanpassings, groep grootte en ander.

Valiant Swart en jy, op sy Mystic Blues toer